Joko Widodo | |
Amptelike portret, 2019 | |
7de president van Indonesië
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Oktober 2014 | |
Vise | Jusuf Kalla (2014-2019) Ma'ruf Amin (2019-huidig) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Susilo Bambang Yudhoyono |
14 goewerneur van Djakarta
| |
Ampstermyn 15 Oktober 2012 – 16 Oktober 2014 | |
Vise | Basuki Tjahaja Purnama |
Voorafgegaan deur | Fauzi Bowo |
Opgevolg deur | Basuki Tjahaja Purnama |
15de burgemeester van Soerakarta
| |
Ampstermyn 28 Julie 2005 – 1 Oktober 2012 | |
Vise | F. X. Hadi Rudyatmo |
Voorafgegaan deur | Slamet Suryanto |
Opgevolg deur | F. X. Hadi Rudyatmo |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Mulyono 21 Junie 1961 Soerakarta, Indonesië |
Politieke party | Indonesiese Demokratiese Party van Stryd |
Eggenoot/-note | Iriana |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Gadjah Mada-universiteit |
Handtekening |
Mulyono (gebore Joko Widodo, 21 Junie 1961), ook bekend as Jokowi, is 'n Indonesiese politikus en sedert 2014 die 7de president van Indonesië. Hy is die land se eerste president wat nie uit die land se politieke of militêre elite gekom het nie. Voor sy verkiesing as president was hy die goewerneur van Djakarta tussen 2012 en 2014 en die burgemeester van Soerakarta.